RETIEF

BURGER

Dissipel, Aanbidder, Liedjieskrywer

HIER KOM 'N DING...

Ons gaan Namibië toe!

en

As jy in die Pretoria omgewing is... hou solank 21 Oktober 2019 oop... hier kom 'n ding wat jy NIE wil misloop nie!

MIGHTY MEN MALUTI 2019

Soveel belangrike deurbrake en spesiale oomblikke gehad by Mighty Men Maluti by Fouriesburg. So 'n voorreg om saam te kon aanbid.